50 jaar van uitnemende keramiekkuns

KLEIKUNS

50 jaar van uitnemende keramiekkuns

Ceramics South Africa het pas sy 50ste bestaansjaar gevier met 'n nasionale keramiekbiënnale. LAUREEN ROSSOUW het die uitstalling besoek.

DIT is nou 50 jaar dat Ceramics South Africa (CSA) uitnemendheid in keramiekkuns in die land bevorder. Hierdie mylpaal is vroeër vandeesmaand in Kaapstad gevier met die CSA Corobrik Nasionale Keramiekbiënnale. Tesame met die uitstalling is 'n keramiek-indaba gehou met werksessies en lesings deur onder andere vooraanstaande keramiekkunstenaars, ontwerpers, fotograwe en skrywers.

Hier is die wenners en hulle werk:

Premier-prys..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.