ONLANGS is ek op ’n plaas in die Swartland toe die jaarlikse bees geslag word.
Die werf woel van werkers, kinders, kleinkinders en op ’n geleerde afstand die skaaphonde. Dis wintervakansie; die skoolgaandes wil dit nie mis nie. Dié keer is daar nie ’n babakleintjie by nie, maar wanneer dit so is, word selfs dié op ’n kombersie sitgemaak. Rondom die werf is die res van die plaas stil.
Julius se variasie..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUBRIEK
Slagdag in die Swartland: Só doen mens dit, Julius!
RACHELLE GREEFF vergelyk Julius Malema se slagmetodes met ’n respekvolle jaarlikse ritueel op ’n Swartland-plaas.
Deel
ONLANGS is ek op ’n plaas in die Swartland toe die jaarlikse bees geslag word.
Die werf woel van werkers, kinders, kleinkinders en op ’n geleerde afstand die skaaphonde. Dis wintervakansie; die skoolgaandes wil dit nie mis nie. Dié keer is daar nie ’n babakleintjie by nie, maar wanneer dit so is, word selfs dié op ’n kombersie sitgemaak. Rondom die werf is die res van die plaas stil.
Julius se variasie..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Warmer én kouer (met minder tjops)
Kos as medisyne: Is ‘breinkos’ ’n mite?
Van Hugenoot tot Xhosa-Adonis
Goeie idees verrot by slegte mense
Is ons regtig wie ons sê ons is?
Deel
-
Deel
Rachelle Greeff
SkrywerRachelle Greeff werk in verskillende genres. Sy fasiliteer ook slypskole vir nuwe en jong skrywers.