Is ons regtig wie ons sê ons is?

‘HET DIE MENSE DAN NIE SKAAMTE NIE?’

Is ons regtig wie ons sê ons is?

Wanneer ons kies om te vergeet kan niks wat ons sê geglo word nie, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

IEWERS in al die leeswerk wat ek al oor dekades heen gedoen het, is daar ’n stelling deur ’n 19de-eeuse joernalis van New-York Daily Tribune (https://www.marxists.org/archive/marx/works/subject/newspapers/new-york-tribune.htm) wat relevant gebly het, en nuttig om sosiale gedrag te verstaan. Moet nooit iemand vra om vir jou iets van hom- of haarself te vertel nie, het die voormalige joernalis gesê, want hulle sal altyd net die goeie dinge noem. Dit is natuurlik billik om die goeie dinge wat ons gedoen het te beklemtoon, maar ek glo dit is beslis eerliker en ’n teken van groot nederigheid en integriteit om ons tekortkomings, swak punte en mislukkings te erken.

Aan die ekstreme kant is die gewoonte om te dink ons is essensieel en ono

Read this article in English..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.