Polemiek | Shootout at the O.K. Carroll

EUWEL VAN 'N MENS

Polemiek | Shootout at the O.K. Carroll

In die skrywer E. Jean Carroll se siviele saak teen Donald Trump het ’n jurie Dinsdag in New York bevind dat die oudpresident vir seksuele aanranding en laster aanspreeklik is. EGMONT SIPPEL spoel sy mond uit.

SOKRATES het dit so goed verstaan: Kennis is deug, onkunde ’n euwel.

Maar evolusie is ’n stadige proses. Amper twee en ’n half millennia later, in ’n era van vrye toegang tot ensiklopediese inligting, weet die helfte van volwasse Amerikaners nie dat hul republiek se 50 deelstate elk deur twee senatore verteenwoordig word nie. Bitter min weet hoe Obamacare werk. Amper twee-derdes van Republikeine glo vandag nog dat Donald Trump die 2020-verkiesing gewen het.

En erger: Meer as die helfte van daai twee-derdes reken dat daar “stewige bewyse” vir vuilspel in Trump se stembusbloutjie was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.