So eet sómmige van ons waterblommetjies

RUBRIEK

So eet sómmige van ons waterblommetjies

RACHELLE GREEFF skryf oor vleikos wat mense erg verdeel: Óf jy hou verby óf jy ry myle om silwerskones te gaan koop.

HIER staan dit in die dikvette woordeboek van Pharos wat veronderstel is om jou te navigeer tussen Afrikaans en Engels en andersom: Cape pondweed. Ook: hawthorn. Of Meidoring. Of Haagdoring.

Wat vir ’n ding is ’n haag?

En pondweed klink na paddaslyk wat in vuil water saam met E. coli-goete gedy? Beslis nie iets wat jy wil eet nie, en ek’s op soek na die naam van ’n kossoort...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.