Bevry jou innerlike vetkoek

AGTERBLAD

Bevry jou innerlike vetkoek

Dis herkomskos en hoef glad nie verduidelik te word nie, sê ERRIEDA DU TOIT. Want almal het immers 'n ‘inner-vetkoek – dis universele genot.

VETKOEK? Ek wou nog wonder of dit darem nie te common is vir Vrye Weekblad nie. Maar hoe kan dit wees? Vetkoek is eintlik ons almal se herkomskos, die smaak van dis-hier-waar-ek-hoort. Dit hoef nie verduidelik of bekendgestel te word nie, want ons het almal ’n inner-vetkoek.

As ek ’n vetkoek-reünie moes reël, sou een uit elke uithoek van die aarde kom aansit, want diepgebraaide deeg is ’n universele genot.

Uit eie bodem..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.