LAAT ek nou vir jou ’n ding vertel wat nie twie is nie: Jy kan die vrou uit die Kaapse Vlakte uithaal, maar die Vlakte uit die vrou? Jy kan maar traai, pellie, jy kan maar traai. Want al wil haar kop vergeet, haar bloed onthou. Sál onthou.
Onhuisvroulik
So staan en lag ek nou die dag by myselwers toe ek ’n bont doek styf om my kop vasknoop, emmers, lappe, besem en skoppie gryp, en my huisie by die see van ’n kant af met my eie hande bydam. En my lyf daag op vir daai geleentheid, teen haar sin ja, maar nogals in haar volle glorie. Soos my vriendin van die Klein-Karoo sou sê: Sy is dáár vir kenate!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Amandla ngawethu! Dis nou in ons hande ...