KOMMENTAAR van een van die wêreld se vernaamste medici dié week dat die stryd teen die coronavirus moontlik vir jare eerder as maande kan voortduur, vereis dat beleidmakers hul aanvalstrategie sal moet aanpas sodat dit meer gepas vir ’n uitgerekte veldslag is.
In Suid-Afrika het pres. Cyril Ramaphosa in sy toespraak Woensdagaand te kenne gegee dat daardie dele van Suid-Afrika met die hoogste getal Covid-19-gevalle nog vir ’n geruime tyd op vlak 4 van inperkingsregulasies kan bly.
Hoewel seker een van die mees absurde inperkingsregulasies (om e-handel te beperk) Donderdag wesenlik verslap is, beteken die aankondiging dat die ekonomiese lyding verleng gaan word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Implikasies vir ekonomie ál erger