’N RUK gelede lees ek iemand skryf oor Calvinisme as die wortel van die kwaad as dit kom by die sondes van Afrikaner-nasionalisme en apartheid. Daar word sporadies sulke sydelingse opmerkings in die media en op sosiale media gemaak.
Ek frons meestal as ek dit lees. Nie soseer omdat ek nog ’n ernstige verbondenheid aan die benaming self ervaar nie, maar bloot omdat dit onverdiend as gerieflike teiken gebruik word en in regse geledere net so onverdiend as kruk gebruik word.
In my studentejare op Potchefstroom en vir ’n paar jaar daarna was ek betrokke by die Instituut vir die Bevordering van Calvinisme, maar dit het lankal vervaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
’n Lang pad van wegbreek, oorvat of afvat