×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Rassisme, rassehaat en die sug na gister

MAG EN RASSISME

Rassisme, rassehaat en die sug na gister

Die heersende ortodoksie is dat alle mense hulle aan rassisme skuldig kan maak. DOUW STEYN stem nie saam nie en stel voor ons tref ’n onderskeid tussen rassisme en rassehaat.

“IS jy nou heeltemal kêns in jou kop?” skreeu my rasionele self toe ek ná die lees van Max du Preez se “Ras: Gogga maak vir baba bang (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-05-12-ras-gogga-maak-vir-baba-bang/)” wonder of ek nie tóg weer die windmeul moet bestorm nie. 

Jare gelede, toe aanlyn kommentaarvermoë ’n nuutjie was, het ek my ook in ’n onskuldige briefie uitgelaat dat rassisme nie voor swart mense se deur gelê kan word nie. Die pak slae wat ek destyds gekry het, het my nie heeltemal van my kettery bevry nie. Dit het wel daartoe bygedra dat ek myself sommer gekanselleer het – en dit was nog voor die kansellasiekultuur hier vastrapplek kon vind. Dit was absoluut duidelik dat my skrywe nie werklik met begrip gelees is nie. 

Verband tussen mag, rassisme..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X