ARMOEDE, spesifiek die mens-onterende toestand waar die persoon nie seker is of daar iets te ete gaan wees nie, is sekerlik een van die grootste uitdagings vir ons samelewing. Dit affekteer almal; nie slegs die noodlydende nie.
Hoe hard ek ook al probeer om oogkontak met die bedelaar te vermy, sy gebrek ry my later wanneer ek vleis op die vuur gooi. Hoe kan jy lekker eet terwyl jou medemens verhongerd in die koue staan en hoop vir broodkrummels wat van die tafel val?
Die Sondagskoollesse het toe wel soos saad in die grond geval. In my geval dalk nie baie vrugbare grond nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.