×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Bemagtigingsgesprek in Uniegebou baar ’n muis

SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING

Bemagtigingsgesprek in Uniegebou baar ’n muis

Danksy pres. Cyril Ramaphosa se afgevaardigde bemagtigingsvennote, ’n critical race theorist en ’n libertariese wit man, is ’n bedompige atmosfeer geskep vir ’n onlangse gesprek om bemagting in Suid-Afrika te bedink, skryf PIET CROUCAMP.

ONS moet seker toegee dat sedert pres. Cyril Ramaphosa die leisels geneem het, daar tóg soms na van die ANC en die regering se heilige koeie verwys word, al word hulle nie geslag nie.

Hoe meer jy deel word en is van die gesprek oor dit wat verkeerd is aan ons manier van dink en doen, hoe moeiliker word dit om nie sinies te wees oor Suid-Afrikaners se vermoë of selfs behoefte om ’n konsensus of kompromis oor brandende vraagstukke te bereik nie. 

Die gerug doen die ronde dat die ANC – of dalk eerder die regering – wik en weeg oor hoe bemagtiging voortaan beplan, bestuur en geïmplementeer moet word. Die oorspronklike doelstellings van ekonomiese groei, werkgeleenthede en groter gelykheid word onder die maatemmer uitgegrawe, afgestof en opnuut oorweeg. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.