Hoe om Afrikaans te laat oorleef

MENINGSTUK

Hoe om Afrikaans te laat oorleef

Die grootste gevaar vir ’n betreklike klein taal is die geleidelike taalverskuiwing na ’n wêreldtaal soos Engels toe – gewoonlik ná ’n oorgangstydperk van tweetaligheid, skryf FLIP BUYS. Hy meen dis nodig dat Afrikaans leer uit die internasionale taalervaring en die navorsing van toptaalkundiges. Hier is wat hy noem 21 ‘taalwetmatighede’ – ’n opsomming van die belangrikste taallesse soos dit uit internasionale navorsing en gevallestudies blyk.

  • 25 November 2022
  • Vrye Denker
  • 13 min om te lees
  • artikel 8 van 31
  • Flip Buys

AFRIKAANS is een van net vier tale wat in die 20ste eeu kon moderniseer tot ’n volle funksionele taal. Die historikus Hermann Giliomee noem dit “die merkwaardigste kulturele verskynsel van Suid-Afrika in die 20ste eeu”. Daarby was Afrikaans die sterkste literêre taal in die land in die 1990’s, as produksie in Suid-Afrika as maatstaf gebruik is.

Maar Afrikaans se posisie het daarna vinnig begin verswak, en dis nodig dat Afrikaans leer uit die internasionale taalervaring en die navorsing van toptaalkundiges. Hierdie 21 “taalwetmatighede” is ’n opsomming van die belangrikste taallesse soos dit uit internasionale navorsing en gevallestudies blyk.

1. Taalverskuiwing na ’n wêreldtaal bedreig kleiner tale..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.