Selfone maak jong vroue kwesbaar vir geweld en onderdrukking

GESLAGSGEWELD

Selfone maak jong vroue kwesbaar vir geweld en onderdrukking

Kerke en kultuur is die sleutelkragte wat in die pad van ’n meer gelyke magsdinamika in romantiese verhoudings tussen jong Suid-Afrikaners staan. En selfone speel ’n groot rol om patriargie te versterk en jong vroue kwesbaar vir geweld en onderdrukking te maak, skryf DAVE CHAMBERS.

SELFONE is ’n tweesnydende swaard in die hande van jong vroue in informele nedersettings: Die een kant bied aan hulle groter beheer oor hulle romantiese verhoudings, terwyl die ander patriargie versterk wat hulle vir geweld en onderdrukking kwesbaar maak.

Hierdie waarskuwing in ’n referaat (https://www.tandfonline.com/doi/full/10.1080/13691058.2021.1953609) van kenners van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) word versterk deur ander navorsing (https://www.tandfonline.com/doi/abs/10.1080/00224499.2022.2129561) wat daarop dui dat kerke en kultuur die kragte is wat die ongelyke magsdinamika in verhoudings tussen stedelike Suid-Afrikaners in hulle 20’s ondersteun.

Volgens die eerste referaat, wat fokus op die rol wat selfone in romantiese verhoudings speel, gebruik vroue dié toestelle om verhoudings aan te voor en hulle maats se agtergrond na te gaan. Daarenteen gebruik mans dit “as ’n verlengstuk van hulle repertoire van onderdrukkende beheer oor vroulike maats”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.