Op soek na ander rolmodelle as Mamokgethi Phakeng in die akademie

FABACADEMIC

Op soek na ander rolmodelle as Mamokgethi Phakeng in die akademie

Om swart en ’n vrou te wees moet jou nie van aanspreeklikheid weerhou nie, sê MERCY KANNEMEYER ná die nuus dat prof. Mamokgethi Phakeng ’n ‘golden handshake’ aanvaar het by die Universiteit van Kaapstad.

WORD swart en bruin vroue in die samelewing aan ’n hoër standaard gemeet?

Teen dié tyd is dit ou nuus dat prof. Mamokgethi Phakeng ’n “golden handshake” gekry het en binnekort as visekanselier van die Universiteit van Kaapstad gaan uittree. Ondersoeke en klagte oor wanbestuur en wangedrag is teen haar gebring, en sy moet waai.

Tanya Faber het vroeër vandeesweek in Times Live Premium (https://www.timeslive.co.za/sunday-times-daily/news/2023-02-20-not-how-we-envisaged-2023-uct-council-to-urgently-tackle-governance-crisis/) geskryf dat die situasie een van die grootste bestuurskrisisse in die geskiedenis van die Universiteit van Kaapstad (UK) is en dat dit ’n keerpunt vir dié topinstelling kan wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.