DALK is jy een van daardie mense wat pas ná skool ’n tatoeëermerk gekry het en 30 of 40 jaar later is dit verbleik en nie meer mooi nie, amper soos in die liedjie van die lappop op die ashoop. Of jy hou nie meer daarvan nie, want jou smaak het verander en jy dra langmouklere in die middel van die somer om dit vir die wêreld weg te steek.
Of dalk laat die idee van tatoes jou net gril of jy het morele of godsdienstige besware daarteen.
Of dalk is jy soos Tiffany Baxter, ’n jong tatoeëerkunstenaar van Mosselbaai wat opgewonde raak oor mooi prentjies en nuwe tatoe-idees en dit alles wil probeer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.