’N PROJEK wat my lankal fassineer, is die wêreld se langste aaneenlopende ondersoek oor wat mense gelukkig maak – die Harvard Study of Adult Development. Dit het in 1938 begin om jaarliks die fisieke en emosionele welstand van 724 jong mans te bestudeer, en dit gaan steeds voort.
Robert Waldinger is slegs die vierde studieleier van die projek – jy kan sy baie gewilde TED Talk oor die projek op YouTube kyk, of sy boek The Good Life lees. Dit sê vir jou presies wat mens kan doen om ’n gelukkige lewe te lei.
Die vorige studieleier, George E. Vaillant, het ook boeke oor die projek geskryf, onder meer Triumphs of Experience, in 2012. Wat in my kop bly vassteek het, is die bevinding dat mans wat teen 50 ’n gesonde lewenstyl aangekweek het ’n goeie kans het om gelukkig ouer te raak en goeie verhoudings te handhaaf...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.