Politieke Notaboek | Kielie die ANC-leeu en Kader PG kóm vir jou

KLEINLIK, GENIEPSIG, VERSTEUR

Politieke Notaboek | Kielie die ANC-leeu en Kader PG kóm vir jou

MAX DU PREEZ skryf oor Pravin Gordhan se tirades teen André de Ruyter, die grootste ontploffing van alle tye, Elon Musk se kop wat uithaak en Jan Heunis en Kie se Boere-agitprop.

PRAVIN GORDHAN is seker die skoonste minister wat ooit in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het. Hy bly in sy eie beskeie huis en ry in sy eie beskeie kar. Hy het meer rede as die meeste ander struggle-veterane om oor sy “50 jaar van diens aan die land” te spog, soos hy die week gedoen het.

Maar hy is ook ’n ongeduldige, soms onverdraagsame korrelkop en vele het hom al van arrogansie beskuldig. En Woensdag het ons gesien hy kan ook ’n kleinlike, geniepsige politikus wees. Dit was nogal onverkwiklik.

André de Ruyter het aan die ANC-leeu se knaters gekrap. In die Suid-Afrikaanse politiek is dit die oorspronklike sonde. Kader PG was daar om te kasty...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.