‘FAMILIETWISTE IS DIE ERGSTE'
In die middel van stomp voorwerpe en bloedige gevegte
Barney Jordaan se lang titel sê eintlik maar net hy's 'n vredemaker, 'n ou wat oor 'n lang loopbaan maniere gevind het om die fights te stop en ander mense te leer om dieselfde te doen. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels.
‘FAMILIETWISTE IS DIE ERGSTE'
In die middel van stomp voorwerpe en bloedige gevegte
Barney Jordaan se lang titel sê eintlik maar net hy's 'n vredemaker, 'n ou wat oor 'n lang loopbaan maniere gevind het om die fights te stop en ander mense te leer om dieselfde te doen. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels.
Deel
EK onthou prof. Barney Jordaan van die onstuimige laat-80’s aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy was een van die leftie-akademici – regsprofessor met ’n kantoor in die lieflike ou Hoofgebou, maar ook betrokke in menseregtewerk by die dapper klein regsfirma Chennells Albertyn. Vier-en-dertig jaar later het baie dinge vir Jordaan verander.
Hy is nou ’n professor in die bestuurspraktyk van onderhandeling en bemiddeling aan die Vlerick-sakeskool in België, een van Europa se 20 topbesigheidskole (maar ook steeds ’n sogenaamde buitengewone professor aan die US).
“Dit beteken maar net dat ek nie op die permanente personeel is nie,” lag hy. “Nie dat ek buitengewoon is nie.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ná 30 jaar, nogmaals ’n bloedige oorlog
Die taxistaking: Showdown at the Cape Corral
Trollip: ‘genoeg gehad’ versus ‘genoeg gedoen’
Tussen snellers en skellers en ‘Down with Wim’
Padkaart vir die SAL
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.