Rusland: ‘Moet ons nie met demokrasie vertrou’

PUTIN SE SEGE

Rusland: ‘Moet ons nie met demokrasie vertrou’

Die Russe se voorkeur vir outoritêre leierskap soos dié van Vladimir Putin verklaar gedeeltelik die uitkoms van die verkiesing, skryf PIET CROUCAMP.

DIE vlug van net meer as vier ure vanaf Istanbul na Moskou se Vnukovo- Internasionale Lughawe is byna leeg en almal lê en slaap luuks uitgestrek in die Airbus A330.

'n Fotoverhaal-skoonheid in haar vroeë dertigs met 'n PhD in teoretiese fisika laai my by die lughawe op. Sy praat byna onophoudelik, maar die deel van haar relaas wat my bybly, is: “We need Vladimir Putin, because we Russians can’t be trusted with democracy.”

Is dit die antwoord op die vraag oor hoekom despote soos Putin soms ten koste van vryheid ondersteun word? Soos wat dit 'n tergende vraag bly hoekom die Duitsers vir dekades lank elke fascis wat 'n Jood haat, sou ondersteun? En Suid-Afrikaners die bevrydingstryd romantiseer ten spyte van die ontsaglike skade wat die ANC ons demokrasie berokken?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.