Die gety draai teen Israel en die VSA

OORLOG/MISDAAD

Die gety draai teen Israel en die VSA

Amerika en ander Westerse lande beskou Israel as 'n kritieke element van Westerse dominansie, maar die morele en materiële steun vir wat nou algemeen as 'n volksmoord gesien word, begin nou boemerang, skryf MAX DU PREEZ.

DIE geskiedenis gaan waarskynlik leer dat die bloedige besetting van Gaza in opdrag van die oorlogskabinet van die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, Israel meer verswak het as enige ander gebeurtenis sedert 1948.

Amerika, maar ook Brittanje en Duitsland, die drie groot moondhede wat Israel aktief ondersteun en van wapens voorsien, gaan ook verloorders op die internasionale verhoog wees. Dit is nie ewe waar van Iran nie, dié lande se bête noire wat Hamas steun, al is dié 'n wrede teokratiese diktatuur.

Israel het op 7 Oktober verlede jaar, toe Hamas die land binnegeval, meer as 'n duisend Israeli’s gedood en 250 gyselaar geneem het, oorweldigende internasionale solidariteit en steun geniet. Dit het die wêreld met afgryse gevul...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.