OORLOG/MISDAAD
Kommentaar: Dooie Westerlinge draai die gety in Israel/Gaza
MAX DU PREEZ skryf oor die Israelse aanval op 'n konvooi van die World Central Kitchen in Gaza en kom tot die gevolgtrekking dat dit nie 'n ‘mistykie’ was nie, maar deel van Israel se modus operandi. Gaza is 'n bloedige wond wat geslagte gaan neem om te genees, en Amerika en die Weste is aandadig aan dié volksmoord.

Deel
DIT het die koelbloedige afmaai van Britse, Poolse, Australiese en Amerikaans-Kanadese noodwerkers deur Israelse soldate geneem vir die Weste om uiteindelik die rug teen premier Benjamin Netanyahu se regering styf te begin maak.
Die slagting van 33 000 Palestyne in Gaza, die verwonding van 76 000, die dood van 90 joernaliste en 196 welsynspersoneel, alles in minder as ses maande, die doelbewuste uithongering van twee miljoen mense en die verwoesting van byna alle hospitale, klinieke en skole, het Washington, Londen, Parys en Berlyn nie genoeg ontstel om hulle materiële en morele steun aan Tel Aviv in te kort nie.
Inteendeel, die administrasie van Joe Biden het laasweek nóg bomme, vliegtuie en tonne dollars aan Israel goedgekeur. As die Internasionale Geregshof uiteindelik gaan beslis (bevestig?) dat Israel volksmoord gepleeg het, is minstens Amerika duidelik medepligtig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Gaza beleef eeu se eerste holocaust
Nuwe begrip vir die Boeties wat Border toe was
Israel soek meer ruimte vir ’n suiwer volk
Volksmoord se stinkende wortels in koloniale Afrika
Ons sál sege behaal, sê Netanyahu
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.