Vier melon-vodkas en ’n potlood

NIE 'N SPEURVERHAAL NIE

Vier melon-vodkas en ’n potlood

As jy al op bladsy twee weet die hoofkarakter het 'n lewenspolis op haar man se naam uitgeneem ná egbreuk met 'n kollega, kan sy nie die moordenaar wees nie, meen TINUS HORN.

WANITA-LOUISE de Wet het die Lotto twee keer gewen. Geen misdaad word vermoed nie.

Dis nie 'n speurverhaal met allerlei wendings, draaipunte, ongeloofwaardige kinkels en vals leidrade waarin die karakter van wie jy dit die minste sou verwag op die voorlaaste bladsy as die moordenaar ontmasker word nie.

Ek verpes daai tipe storie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.