Robert McBride se reaksie op die doodsvonnis: Ons veg totdat...

BOEKUITTREKSEL

Robert McBride se reaksie op die doodsvonnis: Ons veg totdat Babilon val!

Dit was 1987 en die tyd van die “totale aanslag” en verset. Die hofsaak van die MK-vegter Robert McBride wat die dodelike Magoo’s-bom in Durban geplant het, het die nuus oorheers, maar min mense ken al die feite. In die boek Robert McBride: The struggle continues onthul die joernalis BRYAN ROSTRON die storie agter die hoofopskrifte, en volg hy McBride waar hy vandag teen korrupsie en staatskaping veg.

  • 06 Desember 2019
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 11 van 25
  • Bryan Rostron

REGTER Douglas Shearer het die uitsprake op 7 April 1987 gelewer. Hy en sy twee assessore het Greta Apelgren die voordeel van die twyfel gegee; hulle het beslis dat die staat nie kon bewys dat sy van die motorbom geweet het nie en hulle het haar vrygespreek op alle aanklagte in verband met die Magoo's Bar-sterftes.

Robert McBride is egter skuldig bevind aan die moord op Angelique Pattenden, Marchelle Gerand en Julie van der Linde.

Albei beskuldigdes is daaraan skuldig bevind dat hulle Gordon Webster gehelp het om te ontsnap, en ’n terroris versteek en gehelp het om hom uit die land te smokkel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.