Living Coloured: Lekker laaitie word ’n topverkoper

OUTOBIOGRAFIE

Living Coloured: Lekker laaitie word ’n topverkoper

Yusuf Daniels se skreeusnaakse outobiografie, Living Coloured (Because Black & White Were Already Taken), het as 'n Facebook-inskrywing begin en ’n topverkoper op die niefiksielys geword. In hierdie uittreksel uit die boek vertel hy hoe Moslem en Christen saam Labarang (Eid) en Kersfees gevier het. Hy vertel ook aan ADRI KOTZÉ waarom hy vir mense skryf wat nie 'n stem het nie.

Living Coloured is in die tweede oplaag en oor die 6,000 kopieë is verkoop. Hoe het dit van die eerste Facebook-inskrywing tot op hierdie punt gekom?

Ná my eerste storie op Facebook was daar 'n lekker reaksie. Tien dae later het ek sewe stories geskryf. 'n Paar mense sê toe vir my ek moet 'n boek skryf. En die gehoorsame seuntjie wat ek altyd was, luister toe. My vriendin wat nou my agent is, stuur toe drie van my stories na twee publishers en binne 15 dae van my eerste storie kry ek toe 'n boek-deal. Toe bemark ek die liewe hemel uit hierdie boek en die mense kon nie wag vir die release nie.

Vir wie skryf jy?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.