Oopoog-droom van ’n onsigbare biblioteek

’N SOORT STILTE

Oopoog-droom van ’n onsigbare biblioteek

Ná ’n aanvanklike periode van verstrooiing en gebrek aan fokus het sy wel begin lees, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dit verg net hier en daar ’n sin om haar op loop te sit …

VOORDAT sy op 32 aan hartversaking dood is, het die uitgeteerde Karen Carpenter in haar drie-oktaaf-kontralto gesing: “There’s a kind of hush all over the world.”

Daar is. ’n Soort stilte, soos ’n kollektiewe asemophou. In die derde week van inperking begin klein dingetjies gebeur. Onkruid beur deur krake, luiperds waag dit op straat. En my kop gaan op loop – al die gedagtes waarvoor daar nooit tyd was nie, steek groen voelers uit, rank, kronkel en vertak in alle rigtings.

Toe ek ’n kind was, was my kop ’n knetterende bosbrand. My begeerte was om uitgelos te word sodat ek onder ’n bank kon gaan lê en dink. My koors was gereeld hoog en dan het ek, in my ma se woorde, geyl...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.