SY is klein van statuur, maar haar groot persoonlikheid drup soos kondensasie van my Zoom-skerm af.
Sy is ongelooflik direk en lag diep (en baie). By die parlement kan Phumzile van Damme altyd deur 'n ring getrek word met haar treffende uitrustings en kenmerkende rooi lipstiffie. Vanoggend dra sy 'n eenvoudige grys trui en daar is nie 'n sweempie grimering te bespeur nie. Sy gesels met my vanuit haar Seepuntse woonstel, waar sy saam met haar man woon.
Ons gesels vir langer as 'n uur, en as ek haar in enkele woorde daarna sou moes opsom, sou ek sê: reguit, emosioneel-eerlik, gedrewe, beginselvas, familievas. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Spensplaas in inperking op been gebring