Die genesing van Dr. Elvis

MERK VAN ZORRO

Die genesing van Dr. Elvis

Die pandemie is 'n stomp naald en ’n dronk dokter. En partykeer, maar net partykeer, kry jy 'n lekseltjie gratis mercurochrome, skryf VIV VERMAAK.

DR. ELVIS was aan diens daai dag in Vlak 5 van die grendeltyd. Ek het bevrees en alleen in die ontvangsdeel van die Germiston-kliniek om my gekyk terwyl ek vir hom wag. Alles was mos nog so surrealisties daai tyd. Die verpleegster by toelatings was die eerste lewende mens wat ek in dae gesien het. Sy was in maskers en skerms en handskoene geklee, soos in wetenskapsfiksie.

Ek wys vir haar die gapende wond op my voorarm.

“Hondegeveg.” verduidelik ek. “Ek het my Jack Russells uit mekaar uit probeer skeur (kug skaams). Donnerse stout honde. Kort bene, lang tande …” Sy maak my stil: “Dit maak nie saak watse honde dit was nie, die dokter gaan dieselfde steke insit.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.