×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Vrugtebak met ’n rubberslang – en ander verhale van ’n ...

VAN BONTROK TOT ZOELOE

’n Vrugtebak met ’n rubberslang – en ander verhale van ’n diermal familie

In LINDA VAN TILBURG se familie was daar altyd plek vir nog 'n dier. Hier is die storie van hul menagerie, waaronder geel eekhoringapie genaamd Cheeko, onder wie tannie Emsie Schoeman deurgeloop het.

VANOGGEND kyk ek na die bak met eksotiese vrugte op my kombuistafel en soos ’n millennial en Generasie X, Y of Z se kinders – kan nie meer tred hou nie – moet ek dit afneem. En al wat vir my kort op die foto is ’n rubberslangetjie bo-op.

Die rede vir die gedagte is my familie se gewoonte om diere aan te neem. Dit maak nie saak of dit ’n perd, kat, hond, jakkalsie, krimpvarkie, blouapie of eksotiese eekhoring-apie is nie, as ’n verlore dier ’n huis soek, staan ons pa of in ons geval waarskynlik meer ma.

Dit het waarskynlik te doen met die feit dat ons op ’n plasie aan die oostekant van Pretoria gebly het. My ma het met aarbeie geboer het en daar was koeie – een was ’n frieskoei wat gereeld tweelinge gekry het; so asof Bontrok geweet het hier is diere welkom – en perde, ganse, wilde-eendjies, hoenders en ’n paar verdwaalde poue...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.