×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Selfs Toordokter Ramaja sal nie kan keer dat BoJo se sop aanbrand

FOUR UNION JACKS AND A JILL

Selfs Toordokter Ramaja sal nie kan keer dat BoJo se sop aanbrand

Hoe bring 'n mens 'n Mosambiekse sanger uit die 1970's en 'n eensame koningin Elizabeth by haar man se begrafnisdiens bymekaar? ANDRIES BEZUIDENHOUT vat die spoor.

’N MENS kan seker soms ’n geykte uitdrukking verskoon word. Hierdie een kom van Karl Marx, teen hierdie tyd almal se kommunistiese Vader Krismis, rooi oorpak en al. Dis hy wat opgemerk het dat die geskiedenis ditself herhaal, die eerste keer as tragedie en die tweede keer as klug.

Die jaar 2022 het juis effe absurd begin, met die parlement aan die brand. So al asof ons onsself as akteurs bevind in ’n klugspel met ’n besonder knap produksiebegroting.

Gelukkig hoef ons as Suid-Afrikaners nie eensaam te voel nie. Hierdie jaar het reeds ’n vulkaan wat ’n tsoenami veroorsaak ingelui. Dan is daar die dreigende wêreldoorlog rondom Rusland se opbou van militêre magte op die grens van Oekraïne...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X