MY jongste, Emma-Kate, en haar man, Andrew, in Australië het hulle huis oopgestel vir vlugtelinge uit Oekraïne. Môre kom trek Tatiana (66) by hulle in. Oor ’n week sluit haar 73-jarige man hopelik by haar aan, en dalk, as alles reg verloop, hul sewejarige tweeling-kleinseuns ook. My en Emma-Kate se Russies gaan dan handig te pas kom.
Ek is so trots op hulle en so dankbaar dat ek die geleentheid gaan kry om my klein bydraetjie te maak om die slagoffers van hierdie aaklige, onnodige oorlog te help. Bid asseblief vir Tatiana en gesin en ook vir Emma-Kate en Andrew en hulle dogtertjies. Dit gaan baie van almal verg.
(Die gesin het jare in Moskou gewoon en Elspeth en Emma-Kate praat Russies.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
‘Dit maak van Rusland weer ’n globale speler’