OP 5 Julie 1994 om 10:35 is sy gebore. My eersteling. Dit was harde werk om die baba in die lewe te bring, maar die ginekoloog en pediater en kraamsuster was bevoeg en die pa het gedoen wat hy kon. Ek was net vier uur lank in die groen kraamkamer. Dis glo ’n merkwaardige tydsbestek.
Terug in die saal vol moeders hoog op estrogeen, op ’n kliniese skoon bed, bly ek verbaas. Die ballon van my onlangse maag is opeens weg. Planeet Maag is ontruk aan die heelal, ek dryf al verder daarvan weg. Ek voel ontneem van iets, maar is nogal moeg en kan nie hard genoeg dink daaroor nie.
Nadat die kindjie geweeg en gemeet en nie te lig bevind is nie, is sy gebad. Iemand het haar aangetrek, in ’n Peter Rabbit-ontvangsdoek toegedraai en na my toe gebring. Ons het haar ’n naam gegee wat ek in my standerdvierjaar tydens ’n skoolkonsert by ’n ander skool in ons dorp gehoor het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BOMENSLIK DAPPER
Mariatjie, my Michael
Agt-en-twintig jaar ná die geboorte van haar eersteling oordink MICHÈLE MEYER die pad van ’n ma en haar transgender kind.
DEEL
OP 5 Julie 1994 om 10:35 is sy gebore. My eersteling. Dit was harde werk om die baba in die lewe te bring, maar die ginekoloog en pediater en kraamsuster was bevoeg en die pa het gedoen wat hy kon. Ek was net vier uur lank in die groen kraamkamer. Dis glo ’n merkwaardige tydsbestek.
Terug in die saal vol moeders hoog op estrogeen, op ’n kliniese skoon bed, bly ek verbaas. Die ballon van my onlangse maag is opeens weg. Planeet Maag is ontruk aan die heelal, ek dryf al verder daarvan weg. Ek voel ontneem van iets, maar is nogal moeg en kan nie hard genoeg dink daaroor nie.
Nadat die kindjie geweeg en gemeet en nie te lig bevind is nie, is sy gebad. Iemand het haar aangetrek, in ’n Peter Rabbit-ontvangsdoek toegedraai en na my toe gebring. Ons het haar ’n naam gegee wat ek in my standerdvierjaar tydens ’n skoolkonsert by ’n ander skool in ons dorp gehoor het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Ouma se help-my-druppels
Van Loftus-losie na parlement
Kampvoëls van verskillende vere
Proe bietjie aan Rian se vlamvatsousie
Klasloop in Kakamas
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.