Rusland uit die perd (лошадь) se bek

SWAARHEID IN DIE LUG

Rusland uit die perd (лошадь) se bek

'n Leser, CHRIS ENGELBRECHT, besoek Moedertjie Rusland en gee sy indrukke van die mooie Moskou.

DIE afgelope drie weke was Rusland ’n hutspot van emosies. Ek het Moskou toe gekom nadat ek ’n Russiese girl ontmoet het by ’n troue van ’n Suid-Koreaner en ’n Suid-Afrikaner. Ons het gekliek en het in verbinding gebly ná haar terugkeer na Rusland. Sy nooi my toe om vir ’n maand by haar in Moskou te kom bly, voor die weer onguur raak in Moedertjie Rusland. Blykbaar raak Moskou in November vuil, koud en deprimerend.

Hot Russian singles in your area

Ek wou Rusland nog altyd sien en verken, miskien as gevolg van al die cool Russian crooks in Hollywood-flieks (wat natuurlik gewoonlik deur Tom Cruise of so afgemaai word). Of miskien het die stortvloed internetadvertensies my weerstand afgebreek: hot Russian singles in your area...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.