KITSKENNIS | Nywerheid 4.0: Voel dit, dis hier

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Nywerheid 4.0: Voel dit, dis hier

Maak nie saak hoe oud of hoe jonk, hoe ryk of hoe arm jy is of waar in die wêreld jy woon nie, die volgende nywerheidsrevolusie raak jou reeds, skryf WILLEM KEMPEN.

Is daar regtig iets soos die vierde nywerheidsrevolusie?

Sommige mense sê dis eintlik maar net ’n voortsetting van die derde een, maar ja, die vierde nywerheidsrevolusie is met ons. Dit staan ook bekend as Nywerheid 4.0 na aanleiding van ’n groep Duitsers wat in 2011 onder dié naam byeengekom het op soek na ’n manier om Duitse mededingendheid in die vervaardigingsektor te verhoog. (Die Suid-Afrikaanse ekwivalent in daardie stadium was ’n byeenkoms om te bespreek hoe die oorblyfsels van ons vervaardigingsektor beurtkrag sou oorleef.)

Kan mens die eerste drie nywerheidsrevolusies kortweg opsom?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.