“EK maak 30 hotdog rolls," sê een. 'n Ander een kook 'n groot pot sop: “Dit is koud daar buite. Die manne gaan iets warms nodig hê."
'n Ander persoon maan dat daar gekoördineer moet word met aflewerings sodat die taxibestuurders wat teen daardie tyd 'n kordon gegooi het om die twee groot winkelsentrums op die dorp te beskerm, almal kos kan kry.
Ek hoor sommer die kerkbasaar-toon in die kommunikasie: Die job moet ordentlik gedoen word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die boere-‘profeet’ en haar ‘remote-kill’-visie