DIE permanente aanstelling van die breedsprakige en selfvoldane Themba Khumalo, SA Toerisme (SAT) se waarnemende uitvoerende hoof, is nét betyds onder die diep, donker waters van die openbare mening ingesleep.
Dié prominente lid van Alleluia Ministries, met ’n onverbloemde vooruitsig om as biskop Themba Khumalo sy eie bediening te begin, het duidelik geen begrip vir die noodsaak van administratiewe deursigtigheid en die grondwetlike voorskrifte van institusionele oorsig in ’n demokrasie nie.
Maar wat dit betref, is hy ’n gewaardeerde lid van Suid-Afrika se patronaatskapsnetwerke wat deursigtigheid en oorsig as die burokratiese rompslomp van ’n bedenklike grondwetlike kompromis verag. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.