Kan die AU die mantra van ‘Afrika-oplossing vir Afrika-probleme’ ...

VREDE EN SELFSTANDIGHEID

Kan die AU die mantra van ‘Afrika-oplossing vir Afrika-probleme’ gestand doen?

Ná meer as 20 jaar het die Afrika-unie nog met verskeie uitdagings te kampe, alles van personeelprobleme en selfstandigheid tot die organisasie se vermoë om werklik konflikte op los, skryf LIESL LOUW-VAUDRAN.

’N JAAR nadat die eerste skote in die oorlog in die Oekraïne geklap het, lyk die wêreld en die verhoudinge tussen lidlande van die internasionale gemeenskap heel anders.

Nuwe magsblokke is in wording en daar is al hoe meer druk op organisasies soos die Afrika-unie (AU) om beter te vaar.

Die organisasie moet die vasteland beter verteenwoordig en meer doen om self krisisse en konflikte op te los. Die AU, wat verlede jaar 20 jaar oud geword het, is immers die enigste vastelandse instelling wat ons het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.