Vergeet persentasies, dit gaan oor die totale getal stemme

DA-LENDE STEUN

Vergeet persentasies, dit gaan oor die totale getal stemme

GARETH VAN ONSELEN sê dis noodsaaklik dat die DA ’n groter deel van die totale getal stemme kry.

DIE DA verloor legitimiteit, en dít is hoekom: Kom ons kyk na die party se verkiesingsprestasie oor die afgelope 20 jaar betreffende stemme wat uitgebring is en die betrokke partyleier. Dit dui op sommige van die fundamentele probleme waardeur die party in die gesig gestaar word en wat nie deur mooi praatjies opgelos kan word nie.

Hier is die totale getal stemme wat die DA in elke verkiesing sedert 2004 gewen het:

2004: 1 931 201 (Tony Leon)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.