ANNELIESE BURGESS vertel hoe Thabo Bester haar in sy wentelbaan ingetrek het toe hy haar en ’n kollega as mediaraadgewers probeer werf het vir wat ons nou weet ’n buitengewone bedrogspul met makabere ondertone was.
IN Junie 2018 het my vriend Mboneni Mulaudzi my oor ’n moontlike werkgeleentheid gebel. Ons was kommunikasiespesialiste en het oor ’n tydperk van 10 jaar ’n noue werkverhouding opgebou. Ons het na mekaar se belange omgesien en mekaar se sterk punte aangevul.
Dit was heerlik om saam met Mboneni te werk en ons het talle groot projekte saam aangepak. Een van ons spesialiteitsgebiede was om buitelandse maatskappye te help om plaaslike toestande te verstaan en kommunikasiestrategieë te ontwikkel wat hulle sou help om hulle teenwoordigheid in hulle veld te vestig. Ons het pas ’n suksesvolle projek vir ’n Duitse en Franse multinasionale maatskappy afgehandel, wat die ontwikkeling van ’n mediastrategie en die opleiding van uitvoerende beamptes behels het.
Die nuwe geleentheid was volgens Mboneni so reg in ons kraal. Dit was in die mediaveld, waarmee ons intiem vertroud was, en ons kon op die werk vir ons vorige kliënt voortbou omdat ons ’n bygewerkte “belanghebberkaart” gehad het. My televisie-ervaring sou ’n pluspunt wees...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
21ST CENTURY GROUP
‘Ek het vir die Facebook-verkragter gewerk’
ANNELIESE BURGESS vertel hoe Thabo Bester haar in sy wentelbaan ingetrek het toe hy haar en ’n kollega as mediaraadgewers probeer werf het vir wat ons nou weet ’n buitengewone bedrogspul met makabere ondertone was.
Deel
IN Junie 2018 het my vriend Mboneni Mulaudzi my oor ’n moontlike werkgeleentheid gebel. Ons was kommunikasiespesialiste en het oor ’n tydperk van 10 jaar ’n noue werkverhouding opgebou. Ons het na mekaar se belange omgesien en mekaar se sterk punte aangevul.
Dit was heerlik om saam met Mboneni te werk en ons het talle groot projekte saam aangepak. Een van ons spesialiteitsgebiede was om buitelandse maatskappye te help om plaaslike toestande te verstaan en kommunikasiestrategieë te ontwikkel wat hulle sou help om hulle teenwoordigheid in hulle veld te vestig. Ons het pas ’n suksesvolle projek vir ’n Duitse en Franse multinasionale maatskappy afgehandel, wat die ontwikkeling van ’n mediastrategie en die opleiding van uitvoerende beamptes behels het.
Die nuwe geleentheid was volgens Mboneni so reg in ons kraal. Dit was in die mediaveld, waarmee ons intiem vertroud was, en ons kon op die werk vir ons vorige kliënt voortbou omdat ons ’n bygewerkte “belanghebberkaart” gehad het. My televisie-ervaring sou ’n pluspunt wees...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sjarmante verkragter wat sy eie reëls maak
Die bandiet, ’n sak vol geld en ons ‘volgende president’ …
Die klad op Kannaland se naam
‘My man, my verkragter’
Gert van Rooyen: die media-mite
Die vreesvlermuis wat altyd knaag
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.