Politieke Notaboek | Soek jy ’n nar, ’n skelm of ’n regte...

AMO AMAS AMAD?

Politieke Notaboek | Soek jy ’n nar, ’n skelm of ’n regte burgemeester?

MAX DU PREEZ vergelyk ’n paar prominente burgemeesters, en wonder waar was ons parlementariërs se ywer om onbeholpe tronkbase vas te vat toe Nkandla en Phala Phala op die tafel voor hulle was. Hy prys ook die etiese optrede van oud-regter Edwin Cameron wat gesorg het dat die Bester-sage op die lappe kom

AS jy 'n keuse het tussen Thapelo Amad en Cilliers Brink, of tussen Mxolisi Kaunda en Chris Pappas, of tussen Sivuyile Ngodwana en Geordin Hill-Lewis, wie sal jy kies?

Ons weet al lankal dat wáár 'n skool geleë is minder belangrik vir resultate is as wie die skoolhoof is. Daar is 'n hele paar skole in townships of arm plattelandse gebiede wat beter as vele middelklasskole in die stedelike woonbuurte vaar net omdat die skoolhoof energiek en toegewyd is.

Dieselfde geld munisipaliteite en uitvoerende burgemeesters...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.