‘ONVERBONDE & NEUTRAAL'
Politieke Notaboek | Die ANC is soos ’n hondsdol buffel in ’n glasfabriek
MAX DU PREEZ skryf oor die ANC-regering se desperate vasklou aan ’n valse trots, oor die superrykes wat soos rotte van die Suid-Afrikaanse skip afspring en oor sy gunsteling-oom, Noam Chomsky.
‘ONVERBONDE & NEUTRAAL'
Politieke Notaboek | Die ANC is soos ’n hondsdol buffel in ’n glasfabriek
MAX DU PREEZ skryf oor die ANC-regering se desperate vasklou aan ’n valse trots, oor die superrykes wat soos rotte van die Suid-Afrikaanse skip afspring en oor sy gunsteling-oom, Noam Chomsky.
Deel
DIE ANC laat my dink aan die ou fabel van die olifant en die muis wat saam oor die hangbrug stap. Halfpad stop die muis en verklaar trots: Kyk hoe swaai ons die brug!
Die ANC en die regering kan soveel rook en spieëls gebruik as wat hulle wil, maar die naakte waarheid is dat hulle flirtasie met Rusland se Vladimir Putin Suid-Afrika se prestige en sy ekonomie ’n helse knou, dalk selfs ’n katastrofiese knou, toedien.
“Onverbonde” en “neutraal” se gat. In internasionale diplomatieke kringe is dit die grap van die jaar...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Romanse blom tussen RET-faksie en EFF
Dis die ras-dans wat ons dans
Politieke Notaboek | As jy die ANC-leeu kielie
Vlad se ‘no. 2’-probleem en die Eskom-bom
Politieke Notaboek | De Ruyter word bloots gery
Deel
Deel
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.