Oscar Pistorius: ’n persoonlike terugblik op die grootste...

PAROOL VIR OSCAR

Oscar Pistorius: ’n persoonlike terugblik op die grootste mediastorie ter wêreld

Oscar Pistorius sal van vandag af die oorblywende ses jaar van sy vonnis vir die moord op Reeva Steenkamp onder korrektiewe toesig uitdien. Sy parool het om middernag op 4 Januarie in werking getree. ANNELIESE BURGESS, voormalige mediabestuurder van die Pistorius-familie, besin vir die eerste keer oor dié hofsaak en die vraatsugtige mediabelangstelling wat haar byna vier jaar lank verteer het.

EK het Oscar Pistorius se oom, Arnold, in 'n koffiewinkel in Johannesburg ontmoet.

’n Tussenganger het my die vorige dag genader om die media namens die familie te hanteer. My eerste instink was om die aanbod van die hand te wys. Die storie het te groot en potensieel radioaktief vir my klein kommunikasiemaatskappy gelyk.

Ek was nie 'n fakkeldraer vir Oscar nie. Ek was nie 'n passievolle ondersteuner of selfs 'n middelmatige aanhanger nie. Om die waarheid te sê het ek nie veel meer oor Oscar geweet as wat outomaties op my radar beland het nie – sy wêreldwye beroemdheid en verstommende atletiekprestasies. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.