Politieke Notaboek | Msholozi, isn’t it past your jailtime?

TJOEKIETYD

Politieke Notaboek | Msholozi, isn’t it past your jailtime?

MAX DU PREEZ skryf oor #TheRealSONA, die SS Stalingrad wat voortstoom en Naledi Pandor wat in Amerika kleitrap en geboelie word.

OP die amperse vooraand van die algemene verkiesing oor 68 dae sou 'n mens die werklike stand van die nasie dié week só kon opsom:

Die parlementsgebou is steeds 'n verbrande ruïne nadat dit 810 dae gelede afgebrand is. Die herbouwerk het nog nie begin nie.Die speaker van die parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se huis is deur die ondersoekdirektoraat van die Nasionale Vervolgingsgesag deursoek en die Valke ondersoek aanklagte dat sy sowat R2,5 miljoen aan omkoopgeld ontvang het toe sy minister van verdediging was.Die Valke het begin met 'n ondersoek na verskeie transaksies waarby die adjunk-president en hoof van regeringsake in die parlement, Paul Mashatile, glo betrokke was. Dit sluit 'n ondersoek in na die bron van die R28,9 miljoen wat sy skoonseun verlede jaar vir 'n huis in Constantia betaal het en wat deur Mashatile gebruik word.Groot dele van verskeie metro’s en vele dorpe sukkel steeds met watervoorsiening en plek-plek is daar al vir weke lank geen water in die krane nie. En beurtkrag duur voort.

Tjoekietyd, oom Jacob..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.