‘Dinge gaan rof raak in die volgende 8 weke’

PROFIEL: EMMA POWELL

‘Dinge gaan rof raak in die volgende 8 weke’

ANNELIESE BURGESS praat met Emma Powell, die DA se skaduminister van buitelandse sake, oor dáárdie brief aan Anthony Blinken en waarom sy so bekommerd is oor Russiese inmenging in ander lande.

EMMA POWELL se eerste werk ná universiteit was by die DA se federale hoofkantoor. Sy het van Durban na Kaapstad getrek en sewe maande lank vir die party gewerk – en dit gehaat. Nie die werk nie, Kaapstad.

“Durban is so 'n vriendelike, warm plek. Jy loop verby iemand, hulle groet jou. Mense nooi jou vir 'n braai. En ek het net gevind dat Kaapstad hierdie groot, koue, baie kosmopolitiese stad is, en ek het nie van die energie gehou nie. En ek kan nie Afrikaans praat nie, wat ’n probleem is,” lag sy.

Sy het opgeskop en na Italië verhuis om Engels by Deloitte in Milaan te gee, maar sy het in 2012 teruggekeer toe sy 'n pos in die Stad Kaapstad se administrasie aangebied is waar Patricia de Lille burgemeester geword het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.