Woensdag 11 Augustus 2021

DIE RET-FAKSIE SE TROJAANSE PERDE

Vrye Denker

Hier kom prinses Lindiwe en prins Duduzane

Nota Bene: Die RET-faksie se Trojaanse perde, Jacob Zuma se Stalingrad Seisoen 28 en Enoch Godongwana se vars briesie.

Gesondheid & Omgewing

Volspoed op pad na nóg rampe en ellende

Klimaatsverandering word deur die mensdom veroorsaak, dis oral, dis besig om te versnel en dit word al hoe intenser.

Mense & Kultuur

Die weggesteekte foto van die naamlose vrou

Daar is dinge in die verlede waaroor mens nie praat nie, sê my anties. Maar dit pla my.

Mense & Kultuur
Gratis

Blues vir die wit man: Hoe om swart stemme te hoor

Andries Bezuidenhout het 'n resensie geskryf en 'n onderhoud met Fred de Vries gevoer oor sy Blues for the White Man.

Mense & Kultuur
Gratis

‘Gewone’ vroue hou SA bymekaar

Doodgewone vroue in SA is die heldinne wat ’n verskil in ons samelewing maak.

LEES WEER

Nuus & Politiek
Gratis

Grensboere se stryd met veediewe

Dis 'n uitmergelende, ewigdurende stryd om oorlewing wat baie boere reeds die handdoek laat ingooi het.

UIT DIE ARGIEWE

Nuus & Politiek

‘Toe val Derby-Lewis flou’

Kol. Ivor Human en speurder-adjudant-offisier Mike Holmes vertel hoe hulle Chris Hani se moordenaars vasgetrek het.

TEKEN IN EN LEES SAAM

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.