Woensdag 20 Oktober 2021

GEREED VIR ’N NUWE AANSLAG

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Ons ís die staat, glo die ANC

Om 'n minister van verdediging gevange te hou, is nie net sommer 'n relletjie nie.

Vrye Denker

China en Taiwan: ergste spanning in 40 jaar

As dié konflik verder eskaleer, kan dit nog die dekade of selfs die eeu definieer.

Mense & Kultuur

’n Vrugtebak met ’n rubberslang

In Linda van Tilburg se familie was daar altyd plek vir nog ’n dier, soos die apie Cheeko.

Mense & Kultuur

Eers dán weet jy jy’s menshonger

Op ’n dag soos dié weet jy dat julle oukei gaan wees, maar jy weet ook wat dit is wat jy gemis het.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Ons is almal getraumatiseer, sê psigiater

Prof. Jackie Hoare praat oor berading aan Covid-pasiënte en gesondheidswerkers, asook droefheid en rou.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

’n Vrou se plek is op die rugbyveld

Aimee Barrett-Theron se opgang as rugbyskeidsregter herskryf geskiedenisboeke en maak die speelveld vir vroue gelyk.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Die daaglikse lewende hel van ’n pendelaar

Sandile Dikeni het in 1991 geskryf oor die stryd wat dit was – en nog is – om tussen Khayelitsha en Kaapstad te reis.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.