WETENSKAPLIKE METODE
Saam met Stormy Daniels en ivermektien in die stryd teen Covid
Ewekansige steekproewe, dubbelblinde kontrolegroepe, portuur-evaluering … Wat beteken hierdie en ander konsepte wat deur Covid-19 in ons alledaagse gesprekke ingedra is? WILLEM KEMPEN het gaan uitvind.
WETENSKAPLIKE METODE
Saam met Stormy Daniels en ivermektien in die stryd teen Covid
Ewekansige steekproewe, dubbelblinde kontrolegroepe, portuur-evaluering … Wat beteken hierdie en ander konsepte wat deur Covid-19 in ons alledaagse gesprekke ingedra is? WILLEM KEMPEN het gaan uitvind.
Deel
Wat behels die wetenskaplike metode?
Die formele definisies verskil hier en daar, maar basies behels die wetenskaplike metode ’n kritiese en sistematiese manier om kennis in te samel en te orden, vrae te beantwoord, ’n hipotese op te stel en daardie hipotese te toets deur middel van proewe of eksperimente. Dié hipotese kan dan aanvaar, verwerp of verfyn word in ’n voortdurende proses van beoordeling deur ander wetenskaplikes. Sodoende word foutiewe berekenings, verkeerde aannames of ongeldige gevolgtrekkings mettertyd geïdentifiseer en uitgeskakel.
So, dis nie ’n statiese proses wat elke keer absolute waarhede oplewer en nooit verkeerd is nie. Wat dit wel is, is ’n manier om kennis te ontwikkel deur ’n voortdurende, kritiese en skeptiese evalueringsproses. Lees ook hier (https://en.wikipedia.org/wiki/Scientific_method) en hier (https://www.thoughtco.com/steps-of-the-scientific-method-p2-606045) oor wat dit behels...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die Franse Revolusie van Finansies
SA dra swaar aan massiewe belastinglas
Inperking: Hou op, julle skeur ons in twee!
11 idees om ons die toekoms in te neem
Help! My slim vriend baklei vir Trump ...
Deel
Deel
Volgende artikelWillem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.