ONSOSIALE MEDIA
Facebook is besig om jou brein te braai! (of dalk nie, wat dink jy?)
Jou Oom Ben was ’n ingenieur, maar kan deesdae nie ophou praat oor hoe die aarde eintlik plat is nie. En Tannie Marie was ’n verpleegsuster, maar weier om haar teen Covid te laat inent omdat sy oortuig is mense gaan dood daarvan. Kan dit wees dat al hoe meer mense sulke stories glo? En hoekom? wonder WILLEM KEMPEN.

Deel
“KORT nadat die jong Sumeriër so 8,000 jaar gelede die wiel ontdek het, het sy ma hom al gewaarsku: Daai ding gaan nog jou einde beteken!”
Hoe vind mens uit wat alles fout is met die sin hierbo?
Die maklikste manier is om dit op enige sosiale media te gaan plaas. Binne oomblikke sal die gepeupel jou begin reghelp:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om te woke of nie te woke nie
Popi: Ons gaan nog lank worstel
Op DeFi moet jy liewer (nog) nie rely
Oorlog, want masjiene het so besluit
Hond se gedagte oor Dogecoin se stygende prys
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.