NIE so lank gelede nie het ons nog aangeneem dat as iets “gedesentraliseer” is, dit ’n goeie ding moet wees; dis dan die teenoorgestelde van iets wat iewers op ’n sentrale punt bestuur of beheer word sonder dat die res van ons veel van ’n sê daarin het.
Maar toe ontwikkel blokketting-tegnologie (die block chain), en nou is ons nie meer so seker nie. Wat het die blokketting of kripto-geld nou eintlik al vir my en jou gedoen?
Van daar af het ’n klomp ander dinge ook begin “desentraliseer”, menende op een of ander manier word dit nie besit en beheer deur ’n eksklusiewe klompie individue of ’n maatskappy of regering nie, maar deur ’n groter, inklusiewe massa mense...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.