’n Paklys vir ’n padreis sonder bestemming

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE

’n Paklys vir ’n padreis sonder bestemming

ANNELIESE BURGESS sê hierdie week is haar kop leeg, so sy praat vandag sommer oor koeitjies en kalfies, deel 'n gedig en doen 'n paar ander Sondag-aanbevelings.

  • 20 November 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre

Alleen. In ’n kar. Op die langpad. Verkieslik sonder te veel van ’n plan. Dit is vir my een van die heel lekkerste goed om te doen. Volgende week is my dogter op ’n skoolkamp en dan vat ek die pad. Twee opsies: die Oos-Vrystaat of kronkelende agterpaaie Kaap toe. Ek besluit nog.

Maar die pakkery ... Ek het die reis-vir-werk-ding nou al onder die knie. Ek kan ’n vliegkoffer binne 10 minute pak, maar vir my kosbare padreise raak dit moeiliker. Ek is besluiteloos en ’n uitsteller en ek ly boonop aan ernstige estetiese-afsku-sindroom...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.